unisipale Verbruiker

Taal

Kry gerus die Munisipale verbruikershandleiding hier

Kry die handleiding

Naam:

Kontak nommer:

E-pos:

Het jy op ʼn daaglikse basis met slaggate, vuil drinkwater, onbetroubare kragtoevoer, geen vullisverwydering en foutiewe munisipale rekeninge te doen? Alle munisipaliteite word deur die Wet op Verbruikersbeskerming gebind.

Dieselfde verbruikerstandaarde wat vir privaat verskaffers geld, geld ook vir munisipaliteite. AfriForum het ʼn handleiding ontwikkel wat jou in staat stel om verskeie klagtes oor swak dienslewering self in te dien sonder om deur ʼn lang en duur hofproses te gaan.